Welcome to Exact Drive
Learn to drive the K53 way
Groblersdal

Banner
Celebrating 10 Years

 

I'm Chantell. I started my driving school, Exact Drive, in 2004, and have a real passion for my work. More than just driving lessons go into teaching someone to drive. You need to make the person sitting next to you feel confident and capable of taking control and not let outside influences affect the way they drive.

So if you would like to polish up on your driving skills even if you already have a driving licence, I can help!

Have a few questions or concerns? Give me a call on 072 408 9360

Testimonials

  • "Baie dankie vir al jou geduld en ondersteuning. Dis definitief 'n groot mylpaal in my lewe en ek kan vir jou duisend dankies sê ♥" Suné Du Toit Sep 21, 2025
  • "Hi tannie, ek wil net baie baie dankie sê dat tannie my so mooi geleer het. Ek sou dit nie kon doen sonder tannie nie! Eks vir ewig dankbaar vir tannie. Lekker daggie" Willanie Hatting Sep 20, 2025
  • "Baie baie dankie vir vandag se bestuursles! Hy was negatief vanoggend en het gekla omdat hy moet vir 'n bestuursles gaan.. Dit was 'n heel ander kind wat by die huis aangekom het - hy kon nie klaar praat oor wat hy alles geleer het nie.. So so baie dankie!! Jy het 'n groot indruk op hom gemaak ♥♥" Zandrie vd H Sep 3, 2025
  • "Baie baie dankie vir al jou hulp,raad en liefde! So dankbaar sy het nou haar lisensie" Vasti van Stryp Apr 15, 2025
  • "Ek kan sien Divan geniet die bestuurslesse by jou. Hy sê jy help hom baie mooi. Hy het uit sy eie gevra of hy vir 'n les kan gaan môre wat vir my baie sê. Nogmaals dankie dat jy help om dit lekker te maak" Janet Kichenbrand Mar 11, 2025
  • "Baie dankie vir al die moeite wat Tannie gedoen het en dat ek my lisensie sommer die eerste keer kon slaag" Mariaan De Jong Apr 12, 2024
  • "Ek wil net soooo baie dankie sê vir jou hulp. Dankie dat jy altyd so vriendelik was. Jy is iemand wie ek nooit sal vergeet nie en die wêreld kort meer mense soos jy. Ek gaan jou baie mis, maar ek is seker ek sal jou sien in die verby ry. Weereens baie dankie" Vinette Du Plessis Jan 6, 2024
  • "Just want to say thank you so much for your help Chantell. Your passion and patience is such a blessing. I really appreciate guiding me through this journey! I'll definitely recommend you to my 2 younger siblings.. I'd want the same for them" Simphiwe Sithole Sep 9, 2023
  • "Baie dankie vir alles, ek waardeer dit baie. Ek sou dit nie kon doen sonder jou nie..ek sou nie saam enige iemand anders WOU leer nie" Ansuné vd Baan Nov 22, 2022
  • "Hi. Wil net vir jou baie dankie sê vir jou tyd en geduld! Ek het dit regtig baie waardeer en sou verseker nie so gemaklik slaag,soos ek vandag het, by 'n ander bestuurskool nie! Baie Dankie!! Tredoux Truter Jul 4, 2022
  • "Really really enjoyed my driving lesson and appreciate how calm and patient you were with me the whole time Bukola Nov 30, 2021
  • "Chantell, bitter baie dankie vir al jou hulp en moeite! Ek sou dit regtig nie sonder jou kon doen nie. Ek gaan jou baie mis en waardeer rerig alles wat jy vir my gedoen het. Sterkte met alles vir jou voorentoe en om nog kinders te leer" Bianca Dreyer Aug 25, 2021
  • "Finally got my licence. Thank you so much. I literally only had your voice in my head.. Got every parking in first try. Couldn't have done it without you ♥" Ammaarah Pilodia Jul 15, 2021
  • "Hallo liewe Chantellie. Weer wil ek vir jou so baie dankie sê vir al jou verskriklike moeite met Wilné, jy is regtig amazing! Ons waardeer jou opreg." Anél Nienaber May 3, 2021
  • "Baie baie dankie vir alles! Sonder jou sou ek dit glad nie gemaak het nie!! Duisend dankies!!" Chanel Lindeque Apr 30, 2021
  • "Thank you very much for your help this last 2 weeks. You sure helped a lot.. I'm very thankful that I passed today" Shylock M Jan 20, 2021
  • "Hi Chantell. Ek wil net baie baie dankie sê vir alles. Ek waardeer dit ongelooflik baie & ek sal beslis ander mense aanbeveel om na jou toe te kom! ♥ Soné Jacobs Feb 19, 2020
  • "Hello. Wou net weer baie baie dankie sê vir al jou moeite en geduld met my... Elke keer se herhaal tot ek jou stem in my kop gehoor het. Jy is rêrig puik in wat jy doen. Waardeer dit so baie" Cindy Viviers Nov 26, 2019
  • Baie baie dankie vir jou! Ek is so dankbaar dat jy my leer bestuur het, sonder jou sou ek nou nog nie kon bestuur nie. Jy is die beste leermeester onder die son" Chantell Bredenkamp Jul 7, 2019
  • "Just wanted to thank you for everything... For always going the extra mile, for being so patient and positive with me and for encouraging me and having faith in my abilities even when I sometimes doubted myself. All the best with your business, may you continue to prosper. See you around town" Zaheera Karanie May 24, 2019
  • Baie dankie vir jou Geduld en help. Jy is baie goed in wat jy doen. Tricia Feb 15, 2019
  • A million times over and over… Thank you so much! I still can’t get over it hahaha. Still feels like I’m dreaming. Than you, thank you, thank you. I am overjoyed and eternally grateful to you. Desireê Feb 6, 2019
  • Hey, just wanted to say thank you for everything really couldn’t have done it with out your practice and of course your teachings! Amanda Feb 6, 2019
  • Hallo daar…Baie dankie, groot waardering vir die moeite veral met so ‘n kort kennisgewing. Henco se Ma Feb 1, 2019
  • Chantellie, Ek wou net gese het ONGELOOFLIK baie dankie vir al jou tyd, liefde, menswees, Geduld en nogmals Geduld. Jy is een amazing mens. Dankie dat jy in my geglo het en bereid was om enige tyd te help. Bianca Jan 18, 2019
  • Thank you so so much Chantelle, you are truly an amazing individual and a great driving teacher…Thank you for your help and time. I am super happy now.  Kau Dec 14, 2018
  • Hi Chantell, Baie baie dankie dat jy vir Attie so mooi gehelp het en so goed voorberei het vir sy lisensie. Ons is so bly hy het die eerste keer geslaag, en groot deel daarvan is te danke aan jou. Jy doen jou werk uitstekend. Baie baie dankie. Attie se Ma Nov 29, 2018
  • Thank you so much for the good teachings. Christine Nov 24, 2018
  • Baie baie dankie dat jy Francois so mooi gehelp het wat sal die klomp op die dorp tog sonder jou doen jy is ‘n ster. Francois se ma Jul 19, 2018
  • Hi daar!!! Ek wil net baie dankie sê vir jou puik diens! Ek is super duper bly dat jy my kon leer! Van 4 driving instructors was jy vir my die beste! Baie dankie vir my vlerke en ek hoop dat dit met jou sal goed gaan. Alles van die beste. Nicole Nicole Nov 4, 2016
  • Ek wil vir jou regtig dankie sê vir al jou moeite. Ek weet dis jou werk, maar ek dink baie mense kan sien hoeveel effort en geduld jy in sit. Jy is sowaar ‘n goeie voorbeeld vir ons, meer mense moet soos jy wees. Dankie, Kyla Diamond Kyla Diamond Sep 4, 2016